top of page

Botterhoender

Voorbereidingstyd:

10 Min

Kooktyd:

30 Min

Bedien:

4 Porsies

Vlak:

Beginner

Oor die Resep

Bestanddele

Hoender-marinade

  • 300g Hoender

  • 1 teelepel koljander

  • 1 teelepel komyn

  • 1/2 teelepel garam masala

  • 1/4 teelepel borrie

  • 2 eetlepels jogurt


Sous

  • 1 eetlepel botter

  • 1 groot geel ui

  • 1 eetlepel knoffel

  • 1 eetlepel gemsbok

  • 1 blikkie tamaties

  • 1 teelepel koljander

  • 1 teelepel komyn

  • 1/2 teelepel garam masala

  • 1/4 teelepel borrie

  • 1/2 teelepel sout

  • 3 eetlepels jogurt

Voorbereiding

Stap 1

Sny jou hoender in ewe groot blokkies


Stap 2

Meng jou hoender marinade bymekaar in sit jou hoender daar in. Plaas in die yskas om te rus vir 30min tot 8 ure. Ek doen die stap al die oggend van die aand ete net om vinnig te gaan.


Stap 3

Verhit jou pan met 'n klein bietjie olyf olie. Vat 'n pan en braai jou ui, knoffel, en gemmer saam tot die ui sag is


Stap 4

Voeg jou kruie, jogurt, tamaties, botter en meng tot botter gesmelt is. Sit jou pan eenkant.


Stap 5.

Voeg jou gebraaide hoender by jou sous en braai vir 10min



bottom of page