top of page

Lasagne

Voorbereidingstyd:

10 Min

Kooktyd:

40 Min

Bedien:

4 Porsies

Vlak:

Beginner

Oor die Resep

Bestanddele

Bolognese mengsel

  • 1 pakkie lasagnevelle

  • 2 lourierblare

  • 1 teelepel origanum

  • 500 ml pastasous

  • 1 pakkie temapasta

  • 1 geel uie

  • Sout en Peper vir smaak (ek skat so 1 tsp van elk)


Kaas onder mengsel

  • 4 eetlepels botter

  • 1/2 koppie meel

  • 4 koppies melk

Voorbereiding

Stap 1

Verhit jou oond tot 180°C


Stap 2

Vat lou warm water in los jou lasagne daar binne terwyl jy werk


Stap 3

Sit 'n lasagnevel aan die onderkant van jou broodpan (my broodpan is so breed soos 'n vel), sit kaas sous op die vel, sit vleismengsel op die kaas sous en begin weer met 'n lasagnevel. Herhaal tot jou pan prop vol is en rasper so bietjie van jou gunsteling kaas oor die baksel


Stap 4

Bak die oond vir 20 minute


Stap 5

Toets of jou pasta gekook is deur 'n skerp mes in te druk. As jou mes nie tot onder met gemak gaan nie nog 10min langer kook nie.

bottom of page