top of page

Mikrogolf Krimmelpap

Voorbereidingstyd:

2 Min

Kooktyd:

10 Min

Bedien:

4 Porsies

Vlak:

Beginner

Oor die Resep

Bestanddele

Die verhouding wat ek gebruik is 1-1-1


  • 1 Koppie Mieliemeel

  • 1 Koppiewater

  • 1 Knypie suid

Voorbereiding

Stap 1

Kry 'n lekker groot glas bak, cling wrap, 'n vurk en al jou bestandele


Stap 2

Voeg jou sout en mieliemeel saam. Sit jou plastiese papier oor jou bak. Bak in die mikrogolf vir 1 min en roer. Doen die 3 keer vir 'n minuut elk.


Stap 3

Na die 3 minute haal jou mengsel uit en roer met 'n vurk.


Stap 4

Gooi nou jou water by en roer met 'n vurk. Plaas weer in die mikrogolf en bak vir 7 minute. Na elke minuut haal die mengsel uit en roer volledig dat krimmels vorm.

bottom of page