About the Recipe

Ingredients
Bolognaise mengsel
1 pak lasagnavelle
2 lourierblare
1 tsp oregano
500ml pasta sous
1 pakkie tematiepasta
1 geel uie
Sout en Peper vir smaak (ek skat so 1 tsp van elk)
Kaas sous mengsel
4 tbsp botter
1/2 koppie meel
4 koppies melk
Preparation
Stap 1
Verhit jou oond tot 180°C
Stap 2
Vat lou warm water in los jou lasagnavelle daar binne terwyl jy werk
Stap 3
Sit een lasagnavel aan die onderkant van jou brood pan (my brood pan is so breed soos een vel), sit kaas sous op die vel, sit vleis mengsel op die kaas sous en begin weer met 'n lasagnavel. Herhaal tot jou pan prop vol is en rasper so bietjie van jou gunsteling kaas oor die baksel
Stap 4
Bak in die oond vir 20min
Stap 5
Toets of jou pasta gekook is deur 'n skerp mes in te druk. As jou mes nie tot onder met gemak gaan nie kook nog 10min langer.
