top of page

Soet Braai Brood

Prep Time:

5 Min

Cook Time:

1 Uur

Serves:

4 Servings

Level:

Beginner

About the Recipe

Ingredients

  • 2Kg klaar gemaakde deeg

  • 250ml room

  • 125ml muscovado suiker

  • 100g botter gesny in kluitjies

Preparation

Stap 1

Verhit jou oond tot 200°C en smeer botter aan die randte en onderkant van jou gietysterpan


Stap 2

Vat jou klaar gemaakde deeg en verdeel dit in 8 stukke


Stap 3

Plaas jou deeg bolletjies in die pan. Plaas die kluitjies botter tussen die bolletjies. Strooi jou suiker en room oor die bolletjies en plaas die deksel op.


Stap 4

Bak jou brood in die oond vir 30min met die deksel op. Sodra die tyd op is haal die deksel af en laat die brood bruin bak vir 5-8min

bottom of page